Tuisskool

Oor 10/10 Tuisskool

Oorweeg jy
dalk Tuisskool?

10/10 Tuisskool bied aan, klein klassies, fokus op elke kind se individuele behoeftes, werk op ‘n aangepaste tempo, onderwyseres met 14+ jaar ervaring.

Maandelikse Fooi:

R2 500

Amptelike Tye:

Maandae tot Vrydae 7:30am - 12:00pm

Grade Aangebied:

Graad 1 tot Graad 12

Grade Aangebied deur:

Bianca Gr. 1 - 7

Eienares en Gekwalifiseerde Onderwyseres.

Izel Gr. 8 - 12

10 Jaar tuisonderrig ervaring. Gekwalifiseerde "Reader and scribe".
Oor 10/10 Tuisskool

10/10 Tuisskool Offer

Klein Klassies

Individuele aandag en klein klaskapasiteit vir optimale leerervaring.

Fokus

Fokus op die unieke leerbehoeftes van elke kind.

Ervaring

Professionele onderrig met meer as 14 jaar ervaring.

Tempo

Leer op jou eie tempo vir sukses en selfvertroue.

Impaq Geregistreerd

Impaq-gebaseerde onderrig vir kwaliteit en gestruktureerde leer.

CAPS Kurrikulum

Voldoen aan die streng standaarde van die CAPS-kurrikulum.

Studiemetodes

Doeltreffende studiemetodes vir akademiese groei en sukses.

Naskool Opsie

Naskool opsie vir gemak en voortgesette ondersteuning.

Snoepie

Bring 'n geldjie vir snoepie.

10uit10 Sub Logo

2024 Inskrywings Nou Oop

Skryf nou in om teleurstelling te vermy.