Fantasyland Logo

Fantasy Land

Die plek waar elke kind se drome waar word

Fantasy Land is ‘n betowerende venue geskik vir kinders se verjaarsdagpartytjies. Ons bied ‘n magiese omgewing wat die verbeelding van kleintjies aanvuur. Die venue is toegerus met speelareas, ‘n klimraam, prettige aktiwiteite en ‘n gesellige eetarea.

Ons het ook ‘n spesiale partytjie-area waar die kleintjies kan feesvier en hul verjaarsdag koek aansny. Daar is ook ‘n skaduryke buite-area vir buitelugaktiwiteite. Ons fokus op veiligheid en bied ‘n sorgvrye omgewing vir ouers. Kontak ons vir meer inligting oor beskikbaarheid en pryse.

Kids Play Ship
Catering by mary popins
Fantasy Land

Wat Ingelsluit is

Speelarea

Agter speelarea met oerwoud klimrame en skaduryke speelarea.

Badkamers

Die badkamers is skoon en goed toegerus vir jou gemak.

Kombuis

Die kombuis is goed toegerus met 'n verskeidenheid eetgerei vir elke kookbehoeftes.

Tafel en Stoele

Die groot tafel met stoele bied genoeg ruimte vir 'n gesellige ete of vergadering.

Kindertafels

Die kindertafels met stoele bied 'n gesellige speelomgewing vir die kleintjies.

Fantasy Land

Foto Galery

Fantasy Land

Besprekingsbesonderhede

Daar is twee beskikbare tydgleuwe elke Saterdag en Sondag

09:00 - 12:00 | 13:00 - 16:00

Die venue sluit 'n skoonmaakdiens in

'n Ekstra R150 is vereis vir die skoonmaakdiens van die venue.

Daar sal van jou verwag word om vooraf 'n vrywaringsvorm te onderteken

Fantasy Land sal nie verantwoordelik gehou word vir enige beserings of diefstal wat op die perseel mag voorkom nie.

10uit10 Sub Logo

Bespreek die Venue Nou!

“Moet nie langer wag nie – bespreek die venue vandag!