‘n Naskool met Hart!

Oor 10/10 Naskool

Ons mik vir volpunte in als wat ons doen

10/10 Naskool poog om elke ouer en kind, tevredenheid en gelukkigheid te laat ervaar in alle aspekte van wat ons bied.

12

Jaar Suksesvolle Naskool

9

Liefdevolle Onderwysers

10uit10 Sub Logo

Skryf Nou Jou Kind In By 10/10!

Ons verseker ook die volgende:

Veiligheid

By 10/10 Naskool is ons toegewyd tot die hoogste vlakke van veiligheid en sorg vir elke kind wat ons sorg vertrou. Ons het streng protokolle en maatreëls in plek om ‘n veilige omgewing te verseker waarin hulle kan huiswerk doen, leer en speel.

Fantasie Speel Area

‘n Fantasie speel area waar kinders weg raak in ‘n fantasie wêreld met ‘n seerower skip, woud kasteel en muur kuns.

Skoon Badkamers

By 10/10 Naskool het ons ook die grootste sorg vir die skoonheid en netheid van ons badkamers, om ‘n aangename en gesonde omgewing vir ons kinders te handhaaf.

Oor 10/10 Tuisskool

Oorweeg jy
dalk Tuisskool?

10/10 Tuisskool bied aan, klein klassies, fokus op elke kind se individuele behoeftes, werk op ‘n aangepaste tempo, onderwyseres met 14+ jaar ervaring.

14+

Jaar Ervaring

9

Liefdevolle Onderwysers

Kid Smiling
kids drawing
kids smiling
Kids thumbs up

Moet nie langer wag nie – kontak ons vandag!

Skryf Jou Kind Vandag In!