Privaatheidsbeleid
Wie ons is
Ons webadres is: https://naeskool.eng.co.za.
Opmerkings
Wanneer besoekers opmerkings op die webwerf agterlaat, versamel ons die data wat in die opmerkingsvorm getoon word, asook die besoeker se IP-adres en die blaaier se gebruikeragentreeks om te help met die identifisering van ongewenste pos.
‘n Geanonimiseerde string wat van jou e-posadres geskep is (ook bekend as ‘n hasj) mag aan die Gravatar-diens voorsien word om te sien of jy dit gebruik. Die privaatheidspolise van die Gravatar-diens is beskikbaar hier: https://automattic.com/privacy/. Na goedkeuring van jou opmerking, is jou profielfoto sigbaar vir die publiek in die konteks van jou opmerking.
Media
As jy afbeeldings op die webwerf laai, moet jy vermy om afbeeldings met ingeslote liggingdata (EXIF GPS) in te laai. Besoekers aan die webwerf kan enige liggingdata van afbeeldings op die webwerf aflaai en onttrek.
Koekies
As jy ‘n opmerking op ons webwerf agterlaat, kan jy opteer om jou naam, e-posadres en webwerf in koeke te stoor. Hierdie is vir jou gerief sodat jy nie weer jou besonderhede hoef in te vul as jy ‘n ander opmerking agterlaat nie. Hierdie koeke sal een jaar lank duur.
As jy ons aanmeldbladsy besoek, sal ons ‘n tydelike koekie instel om te bepaal of jou blaaier koeke aanvaar. Hierdie koekie bevat geen persoonlike data en word weggegooi wanneer jy jou blaaier toemaak.
Wanneer jy aanmeld, sal ons ook verskeie koeke instel om jou aanmeldinligting en jou skermvertoonkeuses te stoor. Aanmeldkoeke hou twee dae aan, en skermkeusekoeke hou ‘n jaar aan. As jy “Onthou my” kies, sal jou aanmelding vir twee weke aanhou. As jy uit jou rekening uitlog, sal die aanmeldkoeke verwyder word.
As jy ‘n artikel wysig of publiseer, sal ‘n addisionele koekie in jou blaaier gestoor word. Hierdie koekie bevat geen persoonlike data en dui eenvoudig die pos-ID van die artikel aan wat jy net gewysig het. Dit verval na 1 dag.
Ingebedde inhoud van ander webwerwe
Artikels op hierdie webwerf mag ingebedde inhoud insluit (bv. videos, afbeeldings, artikels, ens.). Ingebedde inhoud van ander webwerwe tree op dieselfde wyse op asof die besoeker die ander webwerf besoek het.
Hierdie webwerwe mag data oor jou versamel, koeke gebruik, addisionele derdeparty-opsporing insluit, en jou interaksie met daardie ingebedde inhoud monitor, insluitend die opsporing van jou interaksie met die ingebedde inhoud as jy ‘n rekening het en op daardie webwerf aangemeld is.
Met wie ons jou data deel
As jy ‘n wagwoordherstel versoek, sal jou IP-adres in die herstel-e-pos ingesluit word.
Hoe lank ons jou data behou
As jy ‘n opmerking agterlaat, word die opmerking en die metadata daarvan onbepaald behou. Dit is sodat ons enige opvolgopmerkings outomaties kan herken en goedkeur, eerder as om hulle in ‘n moderasierek te hou.
Vir gebruikers wat op ons webwerf registreer (indien enige), stoor ons ook die persoonlike inligting wat hulle in hul gebruikersprofiel voorsien. Alle gebruikers kan hul persoonlike inligting enige tyd sien, wysig, of uitvee (behalwe hulle kan nie hul gebruikersnaam verander nie). Webwerf-administrateurs kan ook daardie inligting sien en wysig.
Watter regte jy oor jou data het
As jy ‘n rekening op hierdie webwerf het, of opmerkings agtergelaat het, kan jy versoek om ‘n uitgevoerde lêer van die persoonlike data wat ons oor jou het, te ontvang, insluitend enige data wat jy aan ons voorsien het. Jy kan ook versoek dat ons enige persoonlike data wat ons oor jou het, uitvee. Dit sluit nie enige data in wat ons verplig is om vir administratiewe, wettige, of veiligheidsdoeleindes te behou nie.
Waarheen jou data gestuur word
Besoekers se opmerkings kan deur ‘n outomatiese spam-opsporingsdiens nagegaan word.


